Page 1 of 1
30 cal. Hornady Interbond 150gr Koeels te koop en ook Peregrine 180gr
Posted: Mon Apr 22, 2024 1:34 pm
by Louis Kriel
Ek het 130x 150gr Hornady Interbond koeels te koop. Prys is R1200 vir 130 punte. Moerse bargain. LW dis Interbond.
Dan ook Peregrine VRG3 180 gr x 50 vir R450 (30 cal) R600 onder winkel prys.
Posgeld vir die koper
Whatsapp vir foto's 06031515ses3. Louis Kriel Paarl
Re: 30 cal. Hornady Interbond 150gr Koeels te koop en ook Peregrine 180gr
Posted: Mon Apr 22, 2024 1:39 pm
by tripodmvr
Albei .30 kaliber?
Re: 30 cal. Hornady Interbond 150gr Koeels te koop en ook Peregrine 180gr
Posted: Mon Apr 22, 2024 2:16 pm
by Louis Kriel
tripodmvr wrote: Mon Apr 22, 2024 1:39 pm
Albei .30 kaliber?
Ja Marius albei .30 cal
Re: 30 cal. Hornady Interbond 150gr Koeels te koop en ook Peregrine 180gr
Posted: Mon Apr 22, 2024 3:26 pm
by Mellies
Louis Kriel wrote: Mon Apr 22, 2024 1:34 pm
Ek het 130x 150gr Hornady Interbond koeels te koop. Prys is R1200 vir 130 punte. Moerse bargain. LW dis Interbond.
Dan ook Peregrine VRG3 180 gr x 50 vir R600 (30 cal) R400 onder winkel prys.
Posgeld vir die koper
Whatsapp vir foto's 06031515ses3. Louis Kriel Paarl
Ek sal die 130 x 150gr IB vat asb?
Ek WA jou.
Dankie.
Met n vleisie...
Re: 30 cal. Hornady Interbond 150gr Koeels te koop en ook Peregrine 180gr
Posted: Mon Apr 22, 2024 9:09 pm
by Giepie
Daardie VRG-3 Peregrines, is dit van die nuwes wat gilded metal is, of is dit nog die koper koeƫls? Indien die nuwer gilded metal is stel ek belang.
Re: 30 cal. Hornady Interbond 150gr Koeels te koop en ook Peregrine 180gr
Posted: Tue Apr 23, 2024 9:31 am
by Louis Kriel
Interbonds is verkoop aan Mellies.
Re: 30 cal. Hornady Interbond 150gr Koeels te koop en ook Peregrine 180gr
Posted: Tue Apr 23, 2024 3:38 pm
by Louis Kriel
Sal die Peregrines laat gaan vir R450.