Page 1 of 1
Persie vet
Posted: Thu Apr 18, 2024 5:26 pm
by JohanvB
Wie hier in die Wes Kaap kan my asb help met Persie vet, of heel Persie skaap geslag?
Inboks my, dankie
Re: Persie vet
Posted: Thu Apr 18, 2024 6:07 pm
by HeinM
Hallo pel
My neef boer in die Sederberge, naby Clanwilliam met Persies. Ek kan by hom hoor... Dalk kan julle iets aanmekaarslaan?
WA my gerus. Ek kan sy nommer vir jou gee...
Hein Mostert
0833249683
Re: Persie vet
Posted: Fri Apr 19, 2024 8:11 pm
by Willie
Jy kan maar Damera of selfs Meatmaster se stert vet ook probeer. Is naby Persie of het selfs pers gene reeds in.

Re: Persie vet
Posted: Thu Jul 23, 2026 6:27 am
by Charl.308
More almal.
Gou n vraag rakende Persie vleis gebruik.
Wat se verhouding meng julle persie vleis saam mer wildsvleis vir wors/droewors? Ek kan nou n heel persie kry om saam met wild te gebruik maar is onseker oor die verhouding wat mens sal meng?
Re: Persie vet
Posted: Thu Jul 23, 2026 10:51 am
by finch
Charl.308 wrote: Thu Jul 23, 2026 6:27 am
More almal.
Gou n vraag rakende Persie vleis gebruik.
Wat se verhouding meng julle persie vleis saam mer wildsvleis vir wors/droewors? Ek kan nou n heel persie kry om saam met wild te gebruik maar is onseker oor die verhouding wat mens sal meng?
Ek vat so tussen 10-15% as dit skoonvet is en dan 30% as ek heel persie by wild inwerk.
Re: Persie vet
Posted: Thu Jul 23, 2026 10:54 am
by Capt. Yoda
finch wrote: Thu Jul 23, 2026 10:51 am
Charl.308 wrote: Thu Jul 23, 2026 6:27 am
More almal.
Gou n vraag rakende Persie vleis gebruik.
Wat se verhouding meng julle persie vleis saam mer wildsvleis vir wors/droewors? Ek kan nou n heel persie kry om saam met wild te gebruik maar is onseker oor die verhouding wat mens sal meng?
Ek vat so tussen 10-15% as dit skoonvet is en dan 30% as ek heel persie by wild inwerk.
Soos Finch se is hoe ek ook geleer is
Re: Persie vet
Posted: Thu Jul 23, 2026 12:47 pm
by Willie
Vir my is 15% vet in wild te min as dit braai wors is. Ten minste 25% want ek hou van vet !
Heel persie met wild stem ek ook vir 30%
Re: Persie vet
Posted: Thu Jul 23, 2026 3:04 pm
by Charl.308
Dankie jagmaats, dan volg ek jul raad!