Nosler Trophy Grade & Sauer 101 probleme
Posted: Wed Apr 17, 2024 1:40 pm
Dagsê,
'n vriend van 'n vriend se nuwe Sauer 101 in 30-06 sukkel
met Nosler Trophy Grade Accubond ammo (180gr).
Pas nie lekker in die kamer nie in sit soms vas of
voer hakerig.
Iemand al so iets ervaar?
Groete