Page 1 of 1

JAGTERSREG-JRM

Posted: Tue Apr 16, 2024 2:26 pm
by JAGTERSREG-JRM
Firearms, Firearm Motivations and Applications !!
10 years plus experience
-Renewals
-New Applications
-Expired Licenses
-Occasional Hunting or Sport
-Dedicated Hunting or Sport
-Section 16 A
-Also a firearms dealer

Contact us for any enquiries
Kobus van den Berg
082 619 7236
Email: jagtersreg@firearmsa.co.za
www.firearmsa.co.za

Re: JAGTERSREG-JRM

Posted: Tue Apr 16, 2024 8:43 pm
by Christo
Kobus doen goeie werk.

Re: JAGTERSREG-JRM

Posted: Tue Apr 16, 2024 9:31 pm
by Speen
Ek kan ook met geruste hart vir Kobus aanbeveel. Hyt my juis vandag gehelp met my hernuwing. Paar van my lisensies voor dit ook al gedoen.

Sent from my CLT-L09 using Tapatalk



Re: JAGTERSREG-JRM

Posted: Mon Apr 22, 2024 5:15 am
by JAGTERSREG-JRM
Baie dankie manne ek waardeur!!!

Re: JAGTERSREG-JRM

Posted: Tue May 13, 2025 7:41 pm
by gertvanjoe
JAGTERSREG-JRM wrote: Mon Apr 22, 2024 5:15 am Baie dankie manne ek waardeur!!!
Goeie naand, iemand op die forum het aanbeveel ek kontak jou. Is op soek na 'n Rossi Tripple Black in 3030 of 44Mag. Het u of het julle 'n verskaffer wie dit kan lewer.