Skoonmaakgoed
Posted: Fri Apr 12, 2024 9:00 pm
Hier is so klomp jags en borsels. Borsels is 9mm. Jags wissel tussen .22 en .38.
Boresnake is .40 as ek reg onthou. Ongebruik.
As dit van waarde kan wees vir enige iemand, alles gratis. Gee dit liewer voor dit in die recycling land Woensdag.
Sent from my iPhone using Tapatalk