Page 1 of 1

Garmin Xero C1 Screen Protectors en Kassie

Posted: Thu Apr 11, 2024 8:16 am
by Morne Van Der Merwe
Goeie Môre,

Ek het tempered glass screen protectors nou dadelik beskikbaar en kassies wat so 10 dae hier gaan wees.
Welkom my te kontak as jy naam op lys wil hê vir ‘n kassies.
R250 vir Screen protector
R550 vir die kassie.
Posgeld vir die kooper.

Groete
Morne
0829408443

Re: Garmin Xero C1 Screen Protectors en Kassie

Posted: Thu Apr 11, 2024 8:21 am
by Morne Van Der Merwe
Foto’s van die screen protector.
Kom met skerm skoon maak kit.

Re: Garmin Xero C1 Screen Protectors en Kassie

Posted: Thu Apr 11, 2024 9:54 am
by JohanvB
Damn Netjies!

Re: Garmin Xero C1 Screen Protectors en Kassie

Posted: Thu Apr 11, 2024 10:17 am
by WillemS
Morne

Kyk gou of daai nr van jou reg is.

Ek soek n kassie en screen protector asb

Willem

Re: Garmin Xero C1 Screen Protectors en Kassie

Posted: Thu Apr 11, 2024 10:22 am
by Morne Van Der Merwe
WillemS wrote: Thu Apr 11, 2024 10:17 am Morne

Kyk gou of daai nr van jou reg is.

Ek soek n kassie en screen protector asb

Willem
More Willem,

Dankie, ek dit reg gestel.
Groete
Morne
0829408443

Re: Garmin Xero C1 Screen Protectors en Kassie

Posted: Fri Apr 12, 2024 4:05 pm
by Grenslyn
Ek sal een van elk vat. Stuur vir jou 'n whatsapp.

Re: Garmin Xero C1 Screen Protectors en Kassie

Posted: Sat Apr 13, 2024 5:43 pm
by Morne Van Der Merwe
Grenslyn wrote: Fri Apr 12, 2024 4:05 pm Ek sal een van elk vat. Stuur vir jou 'n whatsapp.
Ek kyk uit vir jou boodskap

Re: Garmin Xero C1 Screen Protectors en Kassie

Posted: Sun Apr 14, 2024 9:23 pm
by Jacques.308
Hi wat is die mates van die kassie?

Sent from my SM-S901E using Tapatalk


Re: Garmin Xero C1 Screen Protectors en Kassie

Posted: Mon Apr 15, 2024 8:42 am
by Morne Van Der Merwe
Jacques.308 wrote: Sun Apr 14, 2024 9:23 pm Hi wat is die mates van die kassie?

Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Hi Jacques,
Ek dit nou by my, maar ons dit kleinste gemaak wat die foam dit toe laat dat dit nie swak is nie.

Sal die mates so gou as moontlik deur stuur.
Groete
Morné

Re: Garmin Xero C1 Screen Protectors en Kassie

Posted: Mon Apr 15, 2024 12:25 pm
by Jacques.308
Morne Van Der Merwe wrote:
Jacques.308 wrote: Sun Apr 14, 2024 9:23 pm Hi wat is die mates van die kassie?

Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Hi Jacques,
Ek dit nou by my, maar ons dit kleinste gemaak wat die foam dit toe laat dat dit nie swak is nie.

Sal die mates so gou as moontlik deur stuur.
Groete
Morné
Dankie Morne ek sal dit waardeer. Wil kyk hoe gemaklik hy in my skietsak sal inpas

Sent from my SM-S901E using Tapatalk


Re: Garmin Xero C1 Screen Protectors en Kassie

Posted: Thu Apr 25, 2024 1:02 pm
by Morne Van Der Merwe
Die kassies het gekom, het so paar oor voor die volgende besending kom.

Re: Garmin Xero C1 Screen Protectors en Kassie

Posted: Sat Apr 27, 2024 7:32 am
by Morne Van Der Merwe
Hierdie is baie klein kassie.
Is met Eva foam aan die onderkant en die “cut out” is ook Eva foam.