LabRadar te koop - VERKOOP
Posted: Mon Apr 08, 2024 8:03 pm
Laat my asb toe om 'n laaste LabRadar te adverteer. Hierdie een kom saam 'n mikrofoon, sak en driepoot. Nie seker nie, maar ek glo daar is dalk 'n batterypak ook ingesluit. R10 000 onderhandelbaar. Whatsapp my gerus indien jy die eienaar se nr soek.
Dankie
Hans
082 804 528TWEE.
Dankie
Hans
082 804 528TWEE.