Page 1 of 1

Stanman se ou jagters. Waar is julle ?

Posted: Sun Apr 07, 2024 8:26 pm
by Stanman
Waar is julle manne en wat gaan aan in julle lewens?
Ek was so lank weg ek het tret met julle verloor.
Laat weet asb hoe dit met julle gaan.

Re: Stanman se ou jagters. Waar is julle ?

Posted: Mon Apr 08, 2024 11:59 am
by Dries Skiet
Hi my ou maat. Van ons is nog hier rond. Gaan jy weer jagte reel?

Re: Stanman se ou jagters. Waar is julle ?

Posted: Mon Jun 17, 2024 8:23 pm
by Stanman
Dries. Ek probeer weer. 0829219889