Howa 6.5 Creedmoor te koop
Posted: Sun Apr 07, 2024 2:21 pm
HOWA 6.5 Creedmoor te koop. Geweer kom met bull barrel, 24 duim, toegerus met Vortex Diamondback HP 4-16X42 Deadhold BDC. Geweerband met skakels, slot knop. +-350 skote deur loop. Geweer baie netjies, teleskoop het n paar merkies op. Soek R16000 vir die pakkie. Wapen word by handelaar gestoor teen koper se kostes.
Verkoop die roer om ander projek te finansier. Geweer te Port Alfred. Kontak my zero 82 874 97zero 2 Fotos kan via WhatsApp stuur, sukkel om hier te laai.
Verkoop die roer om ander projek te finansier. Geweer te Port Alfred. Kontak my zero 82 874 97zero 2 Fotos kan via WhatsApp stuur, sukkel om hier te laai.