Nightforce BR 12-42x56
Posted: Fri Apr 05, 2024 8:13 am
NF Bench rest 12-42x56 te koop.
Ek verkoop namens n maat, die scope is baie nice maar nie ideal vir veldskiet in die bosveld nie, Ons wil hom vat na n Arken ep5 toe met ringe en dinge, dit gaan ons +-15k uitwerk so dis die prys wt ons vir die scope wil he, R15 000.
Hy het n bubble level op, en LYNX stud-type ringe sonder die basis.
Die Scope het die NP-1 recticle, stuur my n w.app vir fotos 072 nege36 1443