Page 1 of 1

Leupold Mark 4, 6.5-20x50 FFP.

Posted: Tue Apr 02, 2024 11:33 am
by ThinusS
Leupold Mark 4, 6.5-20x50, FFP met ART reticle.

Die teleskoop was op 'n werkgeweer en het kosmetiese skade (sien fotos).
Teleskoop "track" perfek en alles werk soos dit moet.

Prys: R16 500.

Ek beplan om die teleskoop met 'n Swarovski Z3, 4-12x50 met BRH reticle te vervang en sal so 'n ruil transaksie ook oorweeg.

https://www.hollandguns.com/m7/12--leup ... s-ffp.html

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Re: Leupold Mark 4, 6.5-20x50 FFP.

Posted: Tue Apr 16, 2024 8:44 am
by ThinusS
Stamp. Prys verlaag na R13 500.

Re: Leupold Mark 4, 6.5-20x50 FFP.

Posted: Tue Apr 16, 2024 8:58 am
by Arnold
Ek het so teleskoop (TMR reticle en in MRad) en die glas is regtig goed. My teleskoop track ook baie mooi so teen R13500 dink ek hierdie is regtig 'n goeie koop. Ander ding is hoe lekker lig die teleskoop is ;)

Re: Leupold Mark 4, 6.5-20x50 FFP.

Posted: Thu Apr 25, 2024 4:09 pm
by ThinusS
Onttrek.