Page 1 of 1
Sunsynk 12kw 3 Fase Inverter
Posted: Tue Mar 26, 2024 6:28 am
by Apie
Dag Manne
Te koop, het na 16kw stelsel opgegradeer.
Basies 2 jaar oud. Loop soos ‘n horlosie.
R38000.
Kontak my per Whatsapp by 082 323 4 agt sewe agt.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Sunsynk 12kw 3 Fase Inverter
Posted: Sun Mar 31, 2024 9:25 am
by B Five
Hi Apie
Is die 16kw ook 3fase masjien?
Maw, maak Sunsynck nou groter 3 fase as 12?
Re: Sunsynk 12kw 3 Fase Inverter
Posted: Sun Mar 31, 2024 9:40 am
by Apie
16kw is enkel fase
Het maar die oorskakeling gedoen..
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sunsynk 12kw 3 Fase Inverter
Posted: Thu Sep 19, 2024 6:48 pm
by Apie
Steeds te koop!
Prys verlaag na R30000
Ek het ook 1 x Splinternuwe Freedom Won E Tower 5kw(R17000)
En 3 x E Towers wat 2 jaar oud is.
Was vir diens/checkup by Freedom Won self.(batterye het minder as 700siklusse gedoen van hulle gewaarborgde 10000)
R14000 elk
Rede vir verkoop
Het 2 x 15kw Freedom Won batterye en 16kw Inverter roete gegaan
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Sunsynk [emoji2389][emoji2390]kw [emoji[emoji2390]39[emoji2389]] Fase Inverter
Posted: Mon Sep 23, 2024 9:40 pm
by jankraay
Apie stuur jou nommer dan gesels ons privaat oor daai inverter…
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Sunsynk 12kw 3 Fase Inverter
Posted: Sat Sep 28, 2024 8:53 pm
by kwagga
Apie, stuur asb PM met jou kontak besonderhede.
Re: Sunsynk 12kw 3 Fase Inverter
Posted: Sun Sep 29, 2024 3:33 pm
by Apie
Ek stuur nou
Was bietjie weg bos toe!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Sunsynk 12kw 3 Fase Inverter
Posted: Thu Oct 17, 2024 9:31 pm
by Apie
Bons
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Sunsynk 12kw 3 Fase Inverter
Posted: Fri Dec 20, 2024 5:52 am
by Apie
Bons
Sent from my iPhone using Tapatalk