Page 1 of 1

Verskeie skiet & herlaai items

Posted: Sun Mar 24, 2024 5:18 pm
by nicolvisagie
Hallo almal

Ek het ook n post in die advertensie kategorie, sien lys van goedere wat nuwe huis kort:

1. KRG bravo FDE (SOLD)
Howa kort aksie
Met KRG Arca rail by
Alle toebehore kom saam
Nuut is hulle nou al R12500
Sal kyk na R11000 en sal kourier insluit
(Verkoop)

2. SKB double series rifle case
Swart in kleur
R4500
Afmetings 108cm x43cm
Soek graag R4500

3. SKB single rifle box (SOLD)
Groen in kleur
Soek graag R2500
(Verkoop)

4. 338 Lapua brass
Splinter nuut
1 boks beskikbaar
R7500


5. Bushnell spotting scope (Sold)
20-60x50
Met tripod
R4500 (Verkoop)

6. Nightforce Competition
15-55x52
Second focal plane
C514 reticle
R35000 stuk (2 beskikbaar)

7. Burris Mtac 6.5-20x50 (SOLD)
G2B-Mildot reticle
Sal R5500 vat vir hom (Verkoop)

8. Leupold VX-R firedot
3-9x40
R8500

9. Arms Cz 550 Picatinny blokkies
R750 (Verkoop)

10. 21st Century Hydraulic arbor press
100% werkende kondisie
R4500 (Verkoop)

11. CMH hydro press
100 Werkende kondisie
R3500

12. RCBS Case master run-out gauge
R2000


Alle items is geleƫ in Pretoria
Jy is welkom om my te kontak op
0836473727

Groete
IMG_8628.jpg
Image
Image

Image
Image
Image
Image
Image


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Verskeie skiet & herlaai items

Posted: Sun Mar 24, 2024 5:21 pm
by Jacques.308
Eerste opsie op bushnell asb sal nou laatweet

Sent from my SM-S901E using Tapatalk


Re: Verskeie skiet & herlaai items

Posted: Sun Mar 24, 2024 5:23 pm
by Tiaan Vermeulen
Pm sent


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Verskeie skiet & herlaai items

Posted: Mon Apr 01, 2024 10:21 pm
by nicolvisagie
Stampie


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Verskeie skiet & herlaai items

Posted: Tue Apr 02, 2024 6:29 pm
by 30-06
Stel belang in SKB rifle case.
Sal jou kontak.

Re: Verskeie skiet & herlaai items

Posted: Wed Sep 25, 2024 4:22 pm
by nicolvisagie
Lys opgedateer


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Verskeie skiet & herlaai items

Posted: Fri Nov 01, 2024 11:12 pm
by nicolvisagie
Lys weer opdateer


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Verskeie skiet & herlaai items

Posted: Fri Nov 08, 2024 6:51 pm
by Cobus Wessels
Hi Nicol
Kontak my asb op WhatsApp re die Leupold.
Cobus Wessels
0833041013

Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk