Page 1 of 1

Jaracal Forum Bankrekening

Posted: Wed Jan 13, 2010 5:40 pm
by jaracal
Ek het vandag die rekening oopgemaak en is die besonderhede as volg:
Naam:Jaracal Forum
Bank: FNB Philippolis
Nommer: 62251968982
Tak kode: 230432

Groete

Heinrich

Re: Jaracal Forum Bankrekening

Posted: Wed Jan 13, 2010 5:47 pm
by Greyhound.Racer
Jaracal.

Wil net hoor waar voor is die rekening? ???

Re: Jaracal Forum Bankrekening

Posted: Thu Jan 14, 2010 9:37 am
by jaracal
Vir die ouens wat die logo plakkers bestel het en wil betaal.
Dit sal ook bv gebruik word vir die deposito's van die Namibie trip ens.
Groete
Heinrich

Re: Jaracal Forum Bankrekening

Posted: Thu Jan 14, 2010 11:14 am
by JACQUES BOTHA
Dankie dr Jackal.

Aandag almal wat plakkers gekry het Julle kan die gelde hier inbetaal.
Kostes is R10. vir 3.
Hier gaan ons niemand wat stickers gekry het opcheck nie.. Dis elkeen van ons se integriteit  en eerlikheid .
Dankie oom LEEU vir jou bydrae en almal betrokke, ek het al n paar stickers gesien op lorries..
(LW. Hoop iemand sien raak dat ek probeer 'MIXcase' baasraak... )
Daar sal Saterdag Stickers by die kursus ook wees as manne nog wil he.
Groete
Mooi Dag
Jacques

Re: Jaracal Forum Bankrekening

Posted: Sun Jan 17, 2010 11:13 am
by tafjak
Christo

Posgeld in op die huis en sal darem later met meer produkte bygereken word. En amper moet jy "hike".

Re: Jaracal Forum Bankrekening

Posted: Sun Jan 17, 2010 11:32 am
by Monrique (SJ)
HI watter stickers is dit hoe lyk dit? Hoeveel kos dit?

Groetnis

Re: Jaracal Forum Bankrekening

Posted: Sun Jan 17, 2010 11:47 am
by Roelo
Hein my geld vir 15 plakkers is in het verwysing ge epos

Re: Jaracal Forum Bankrekening

Posted: Sun Jan 17, 2010 12:51 pm
by tafjak
Roelo

As almal hul forum-naam as verwysing gee op die inbetaling sal alles in orde wees.

Re: Jaracal Forum Bankrekening

Posted: Sun Jan 17, 2010 3:32 pm
by Roelo
Dankie taffie het so gemaak ook

Re: Jaracal Forum Bankrekening

Posted: Sun Jan 17, 2010 7:28 pm
by Ja3
Hello Julle

Ek moedig almal aan wat belangstel om 'n paar oulap in die rekening te deponeer.
Dit moet net uit 'n oop gemoed geskied.

Alhoewel ek nie seker is waarvoor fondse aangewend mag word nie, is ek vol vertroue
dat dit oordeelkundig sal geskied.

Dis net 'n idee. Ek het sommer gedoen wat ek gepreek het.

Ja3

Re: Jaracal Forum Bankrekening

Posted: Mon Jan 18, 2010 2:46 pm
by CHRIS
Taffie / JB

Ek het vir 20 ekstra btl as julle dalk weer ekstra het met tyd

nogmaals dankie
CHRIS

Re: Jaracal Forum Bankrekening

Posted: Tue Jan 19, 2010 6:20 pm
by jaracal
Ja3
Dankie vir daai skenking.
Groetnis
Hein

Re: Jaracal Forum Bankrekening

Posted: Sun Jan 24, 2010 12:39 pm
by Dawie
Rooies

Skandelik my stickers nou eers betaal in die rekenig in.
Cheers
Dawie

Re: Jaracal Forum Bankrekening

Posted: Tue Jan 26, 2010 7:36 am
by tafjak
Aan al die manne wat stickers ontvang het en sommer toe betaal het. Lyk of die kostes verhaal sal word.

Dankie vir die bereidwilligheid om iets te doen aan hierdie poging om bewusmaking te bevorder!! Lyk my dat ek een van die min is wat nog nie betaal het nie en sal dit vandag regstel.

Mooiloop

Re: Jaracal Forum Bankrekening

Posted: Tue Jan 26, 2010 1:08 pm
by britsman
ou Taff,
        Myne moet ook nog inbetaal word. Sal reel.

Goed gaan.
                  ou brits

Re: Jaracal Forum Bankrekening

Posted: Tue Jan 26, 2010 9:02 pm
by katjak
Taffie. Sal myne ook nog betaal. nou net met bouery besig. so dit gaan bietjie rof . Groete Japie