Page 1 of 1

Vortex Viper PST II en Burris Eliminator - VERKOOP

Posted: Wed Mar 20, 2024 9:09 am
by simonsmal
More manne

Ek het die volgende scopes beskikbaar

Vortex Viper PST Gen II 5-25x50 MRAD met Vortex Ringe - soos nuut - VERKOOP


Burris Eliminator III 4-16x50 ook soos nuut - R17500

Afhaal in Centurion of koerier vir koper se sak

Image
Image


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Vortex Viper PST II en Burris Eliminator

Posted: Wed Mar 20, 2024 9:10 am
by Jacques.308
Hi Watse kruishaar het die PST?

Sent from my SM-S901E using Tapatalk


Re: Vortex Viper PST II en Burris Eliminator

Posted: Wed Mar 20, 2024 12:01 pm
by simonsmal
VORTEX VERKOOP


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Vortex Viper PST II en Burris Eliminator

Posted: Wed Mar 20, 2024 5:12 pm
by 30-06
Wat was vortex se prys?