Page 1 of 1

Mark1 AMP annealer for sale

Posted: Tue Mar 19, 2024 10:17 am
by acssa
Mark1 Amp annealer met 8 collects te koop
R11 000 gelee in Pretoria

PM n whatsapp nommer dan stuur ek fotos

Dankie

Re: Mark1 AMP annealer for sale

Posted: Tue Mar 19, 2024 10:44 am
by Diesel Dog
PM gestuur.

Watter kaliber pilots kom saam.

DD

Sent from my SM-G980F using Tapatalk


Re: Mark1 AMP annealer for sale

Posted: Tue Mar 19, 2024 7:48 pm
by Hansieslim
As DD hom nie neem nie, sal ek graag 'n opsie wil hĂȘ.

Re: Mark1 AMP annealer for sale

Posted: Mon Mar 25, 2024 9:25 pm
by acssa
Verkoop, dankie mense!