Iemand van Pietermaritzburg wat al met Bearded Brother Tactical besigheid gedoen het?
Posted: Mon Mar 18, 2024 10:05 am
More Manne is daar iemand wat al met Bearded Brothers Tactical Besigheid gedoen het of selfs dalk 2 pakkies punte by hom kan optel en postnet stuur vir my?
Ek is bang ek word gescam as ek net geld inbetaal en hoop vir die beste. Hulle het n Facebook blad wat 2021 laas op gepost is en geen
website nie aangesien hulle glo odds en ends verkoop van boedels en mense wat glo emmigreer.
Enige hulp / raad sal waardeer word.
Groete