Page 1 of 1

KRG Bravo kolf - Howa SA

Posted: Sun Mar 17, 2024 5:49 pm
by fredd
Ek het hierdie gebruikte KRG Bravo kolf te koop vir R6000
Dit is vir Howa kort aksie.
Hy kom soos op die fotos sonder 'n magasyn.

Groete
Fred
Nul82 820 7096

Re: KRG Bravo kolf - Howa SA

Posted: Sun Mar 17, 2024 10:04 pm
by fredd
Kolf is verkoop. Dankie.