Page 1 of 1

Paar los goeters

Posted: Thu Mar 14, 2024 6:50 am
by Lapua
Dagsê,
Ek adverteer dievolgende namens my oom,
186 x 150gr Hornady Spire Point .303 punte R1200 Verkoop
200 x 174gr Hornady Interlock .303 punte R1300 Verkoop
50 x 200gr Speer Hot-Cor 8mm Punte R800
Lymen Turbo Twin tumbler R1300 Verkoop
Lymen 1000 Balkie skaal R1300
40 x 400gr Barnes Solids .416 punte R800 Verkoop
125 x 400gr Hornady RN .416 punte R2000 Verkoop
Strike Force lig met rooi filter R1300 Verkoop
RCBS .416 Rem mag Dies, maak n aanbod
RCBS 8x57 Dies, maak n aanbod
Hornady 2 die set .303, maak n aanbod Verkoop
Lyman 2 die set .303, maak n aanbod Verkoop
Redding Neck die 8x57, maak n aanbod
Redding Neck die .303, maak n aanbod Verkoop
Lee powder dispencer, maak n aanbod Verkoop
50 x Barnes .284 FXB, maak n aanbod


Laat weet maar as enige iemand in iets hier bo belangstel en dalk bietjie wil arm druk oor n prys. Ek kan hom die aanbod aanstuur en dan vat ons dit van daar.

Groete,
Lapua

Re: Paar los goeters

Posted: Thu Mar 14, 2024 6:58 am
by AbdullahB
Dibs on the Hornady 174gr interlocks please.

Sent from my SM-A546E using Tapatalk


Re: Paar los goeters

Posted: Thu Mar 14, 2024 1:00 pm
by leendertp
Tumbler asseblief, het jou ook gePM.

Re: Paar los goeters

Posted: Thu Mar 14, 2024 1:21 pm
by Lapua
174gr .303 punte voorlopig verkoop aan AbdullahB

150gr .303 en al die .416 en die lig verkoop aan Geno

Re: Paar los goeters

Posted: Thu Mar 14, 2024 7:53 pm
by Lapua
Updated

Tumbler verkoop aan leendertp

Re: Paar los goeters

Posted: Thu Mar 14, 2024 10:09 pm
by JohanvB
Is die lightforce lig beskikbaar?

Re: Paar los goeters

Posted: Fri Mar 15, 2024 5:20 am
by Lapua
Jammer, die lig is verkoop

Re: Paar los goeters

Posted: Fri Mar 15, 2024 10:02 am
by B-Vista
Ek soek daai 8mm Speer Hot- Cor punte asseblief

Re: Paar los goeters

Posted: Fri Mar 15, 2024 10:27 am
by Lapua
100% Stuur my n pm met jou besonderhede, dan vat ons dit van daar af.

Re: Paar los goeters

Posted: Sun Mar 17, 2024 1:33 pm
by Lapua
Manne,
Hier is ook 33 nat nuut .416 Rem doppe en 47 once fired doppe.

Maak n aanbod

Re: Paar los goeters

Posted: Sun Mar 17, 2024 8:01 pm
by Lapua
My oom het n elektriese bilong kerwer en n Springbok vleis saag ook om te verkoop. Maak n aanbod

Re: Paar los goeters

Posted: Mon Mar 18, 2024 10:14 pm
by Cobus Wessels
Ek stuur 'n boodskap

Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk