Page 1 of 1
Armas Ego 12 Gauge SBS Haelgeweer
Posted: Tue Mar 12, 2024 9:44 am
by 264 Win Mag
Armas Ego 12 Gauge Side by Side Haelgeweer te koop. R9500 Dit is 'n goeie maak Spaanse haelgeweer. Reguit English hunting stock en mooi gravering. Ek het die haelgeweer op die ingewing van die oomblik gekoop toe ek hom sien. Baie mooi wapen en toetstand is uitstekend. Lock up baie goed en mens kan sien hy is min geskiet. Ek het nog nie aansoek gedoen en hy is nog steeds op TM&HL Handelaars in Mooreesburg se vooraadlys. Ek het besluit om nie aansoek te doen nie want ek het reeds 2 haelgewere en my skoonpa wil nog ontslae raak van sy Semi-Auto Haelgeweer wat ek eerder sal wil lisensieer.
Kontak my vir meer fotos op 083 953 7357
Re: Armas Ego 12 Gauge SBS Haelgeweer
Posted: Wed Mar 13, 2024 9:35 am
by 264 Win Mag
Prys aangepas R8000
Re: Armas Ego 12 Gauge SBS Haelgeweer
Posted: Tue Mar 26, 2024 1:32 pm
by 264 Win Mag
Prys aangepas R6000
Re: Armas Ego 12 Gauge SBS Haelgeweer
Posted: Mon Apr 08, 2024 9:30 am
by 264 Win Mag
Lyk my niemand soek meer dubbelloop shotty's nie. Prys aangepas hy moet gaan. R3500.
Re: Armas Ego 12 Gauge SBS Haelgeweer
Posted: Mon Apr 08, 2024 2:36 pm
by Ds J
264 Win Mag wrote: Mon Apr 08, 2024 9:30 am
Lyk my niemand soek meer dubbelloop shotty's nie. Prys aangepas hy moet gaan. R3500.
Nee, êrens sal hy n baas kry. Dubbellope is nie meer so gewild nie, maar iemand sal hom vat.
Het jy dalk al oor die verkoopwerwe geadverteer?
Re: Armas Ego 12 Gauge SBS Haelgeweer
Posted: Mon Apr 08, 2024 6:51 pm
by BennieZ
Stuur vir my meer fotos asb. Ek stel belang.
Bennie 060 889 3783
Barendzeelie@gmail.com
Sent from my SM-A346E using Tapatalk
Re: Armas Ego 12 Gauge SBS Haelgeweer
Posted: Tue Apr 09, 2024 11:45 am
by 264 Win Mag
Verkoop dankie manne