Page 1 of 1
Small Rifle Primers
Posted: Tue Mar 12, 2024 8:49 am
by Theunis Visser
More almal
Ek vat maar ‘n kans, weet SRP’s is so skaars soos hoendertande- Iemand weet nie dalk waar ek SRP’s in die hande kan kry op hierdie stadium nie asb?
Mooi loop.
Theunis
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Small Rifle Primers
Posted: Tue Mar 12, 2024 9:01 am
by Geno
Ek het 1000x Federal SRP blou boks wat ek sal ruil vir CCI 200/BR2
Re: Small Rifle Primers
Posted: Tue Mar 12, 2024 1:30 pm
by Theunis Visser
Middag Geno
Dankie vir die laatweet, maar ek gaan jou ongelukkig nie met daardie primers sal kan help nie.
Lekker dag.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Small Rifle Primers
Posted: Thu Mar 14, 2024 9:49 am
by Stef1274
Theunis, het net gister gehoor dat Boomsticks het. Dit is GINEX, wat heel shap is. Nie seker waar hul takke ens is nie, maar jy behoort gou te kan uitvind
Re: Small Rifle Primers
Posted: Thu Mar 14, 2024 11:03 am
by MyLani
Boomsticks Graaff Reinet het.
R299/100 vir Ginex
Re: Small Rifle Primers
Posted: Sat Mar 16, 2024 4:37 pm
by Theunis Visser
Middag almal
Dankie. Ek het by my naaste Boomstick reggekom.
Mooi loop.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Small Rifle Primers
Posted: Sat Mar 16, 2024 5:47 pm
by JohanvB
Het ook reg gekom by Suburban guns in Plumstead, Magtech gekoop
Vanoggend CCI450 en Magtech gelaai presies dieselfde lading ens, geen geen verskil in spoed of groepering nie
Re: Small Rifle Primers
Posted: Sun Mar 17, 2024 7:07 am
by JF123
Sal help as jy die orys bysit.
Re: Small Rifle Primers
Posted: Sun Mar 17, 2024 7:56 am
by JohanvB
JF123 wrote: Sun Mar 17, 2024 7:07 am
Sal help as jy die orys bysit.
R295