Page 1 of 1

Triggercam 2.1 en Triggercam.

Posted: Fri Mar 08, 2024 11:35 am
by Camo
Triggercam 2.1 R4500
Triggercam R3000

Albei nog splinter nuut

WhatsApp vir navrae 0833257165
Koerier koste vir die koper.

Sal vanaand fotos opsit.

Re: Triggercam 2.1 en Triggercam.

Posted: Fri Mar 08, 2024 11:39 am
by Geno
Bargain!

Re: Triggercam 2.1 en Triggercam.

Posted: Fri Mar 08, 2024 12:39 pm
by Kallie Fernhout
Indien die 2.1 nog in goeie toestand is sal ek hom by jou oorneem,
kan ons op watsupp verder gesels.
Groete

Re: Triggercam 2.1 en Triggercam.

Posted: Fri Mar 08, 2024 12:44 pm
by WillemS
As Kallie hom nie neem nie staan ek in die ry asb

Willem

Sent from my SM-G780G using Tapatalk


Re: Triggercam 2.1 en Triggercam.

Posted: Fri Mar 08, 2024 4:18 pm
by Camo
Albei is voorkopig verkoop.