Taurus Raging Bull .454 Casull pakkie
Posted: Thu Mar 07, 2024 8:15 am
Dagsê,
Ek sit die bogenoemde in die mark. Puik kondiese rollie en hy is baie akkuraat saam met n matrys stel, 100 nuwe Hornady doppe, en +-100 once fired Hornady doppe en ook +-100 once fired PPU doppe. Dan het ek ook seker 80 Hornady XTP Mag punte en n paar pakkies CCI Smal rifle primers en die scope wat alles deel maak van die pakkie. Daar is ook n klomp fabrieks rondtes wat saam gaan.
Ek soek graag so rondom R22000.00 vit alles.
Die foto wil nie laai nie so ek sal vanaanf ander neem en probeer laai maar ek kan fotos aan stuur as ieman sou belangstel. Julle kan my in die hande kry op 0827879688. Groete,
Lapua