Page 1 of 1

Sako/Ruger 30mm Leupold ringe

Posted: Wed Mar 06, 2024 8:50 pm
by Pieter 300wm
Ek het 'n stel Sako/Ruger 30mm Leupold high ringe te koop. R1000
Kontak my op 073 703 4888

Re: Sako/Ruger 30mm Leupold ringe

Posted: Wed Mar 06, 2024 8:51 pm
by Pieter 300wm
.

Re: Sako/Ruger 30mm Leupold ringe

Posted: Wed Mar 06, 2024 9:06 pm
by Arnold
Hi Pieter

Volgens my kennis pas Sako ringe nie op Ruger gewere nie.

Sent from my SM-A528B using Tapatalk


Re: Sako/Ruger 30mm Leupold ringe

Posted: Wed Mar 06, 2024 10:20 pm
by Pieter 300wm
Naand Arnold.
Op die verpakking staan Ruger/Sako
Ek het hulle vir 'n kort tyd op my Sako85 gehad. Ek dra ook geen kennis of dit op 'n ruger sal pas nie.