Page 1 of 1

6.5 CM Doppe - Hornady LRP

Posted: Wed Mar 06, 2024 9:23 am
by SakoTrippel2
Toe ek nog vir die ander span wou bat het ek in die skaarste van doppe die bogenoemde gekoop.

100 X Nuut en Geseel
Dws 2 Pakke van 50
Sien hulle is about R1150 tot 1200 'n pak.
R2000 Afgelewer by jou deur as jy albei vat.


0727242 agt agt 5



Re: 6.5 CM Doppe - Hornady LRP

Posted: Wed Mar 06, 2024 9:41 am
by Drenalinjunkie
Fransie,

is jy nou weer terug in die closet kwagga?

Re: 6.5 CM Doppe - Hornady LRP

Posted: Wed Mar 06, 2024 11:32 am
by SakoTrippel2
JA ek Identify as non-binary soos 'n Creed mos.