Page 1 of 1

Weatherby 223

Posted: Tue Mar 05, 2024 10:07 am
by JohanvB
Dagsê

Ek kan moontlik 'n Weatherby 223, 2 de hands koop..

Nog nie geweertjie gesien nie, maar sien op die Australiese webtuistes daar is 'n goedekoper model die Vanguard..

So weet regtig nie watse model die 223 is nie.

Maar is hulle oor die algemeen oraait geweertjies?

Dankie

Re: Weatherby 223

Posted: Tue Mar 05, 2024 10:21 am
by snakker
Dit sal basies 'n Howa wees met bietjie nicer afwerking. En almal weet die Howas skiet baie fyn...

Sent from my 22101316G using Tapatalk


Re: Weatherby 223

Posted: Tue Mar 05, 2024 10:43 am
by toelie
Soos Snakker se

Dit is n Howa met n ander naam, Howa se komponente pas presies op die Vanguard model

Re: Weatherby 223

Posted: Tue Mar 05, 2024 10:58 am
by JohanvB
Dankie, stupid vraag, kry mens ander model Weatherby's in Suid Afrika?? Sien by Safari & Outdoor vir R36000!!

Re: Weatherby 223

Posted: Tue Mar 05, 2024 11:12 am
by Capt. Yoda
Ja daar is n hele paar modelle beskikbaar in SA