Element Nexus 5-20 Scope Mrad - Verkoop
Posted: Mon Mar 04, 2024 2:03 pm
Ek het n Element Nexus 5-20 x 50 scope te koop. Een keer gebruik op skietbaan. Nog splinternuut. Scope is in Mrad met APR-1C reticle. Rede vir verkoop is dat my planne heeltemal verander het. Kom in oorspronklike boks met alle toebehore. Battery vir illumenation nog nie geinstalleer nie. Sal Postnet tot Postnet stuur op my rekening. R24000. Sal vanaand fotos post. My no 0 agt drie 5 vyf 7 68 vier twee. Pretoria.