Page 1 of 1

CBC Model 586-P pompaksie haelgeweer 12ga

Posted: Mon Mar 04, 2024 1:48 pm
by Monster7
Dagsê,

Ek het die pompaksie haelgeweer wat net stofgaar. Sal graag R5000 vir hom wil hê. Is nog baie netjies.

Groete
Marius