Page 1 of 1

Maak kas skoon …

Posted: Mon Mar 04, 2024 1:09 pm
by ruaanb
My nr is 0828207583.

Opgedateer met dit wat oor is.

Image

152 x 208gr Eldm teen R12 per koeël.

Dan het Ek ook paar goeters wat my neef hier gelos het voor hy oorsee is.
120 pmp 300h&h doppe - maak n aanbod
Nr2 en Nr5 case holder wat in skroef op n boor adapter R50 elk

2 case length trimmers een is 300h&h en die ander weet Ek nie. R100 vir altwee.
2 collets wat Ek nie ken nie gratis.

Image


Posgeld vir jou rekening.

Re: Maak kas skoon …

Posted: Mon Mar 04, 2024 1:44 pm
by AbdullahB
Dibs on the Lyman deburrer and pocket cleaner please. Will dm

Sent from my SM-A546E using Tapatalk


Re: Maak kas skoon …

Posted: Mon Mar 04, 2024 2:20 pm
by ruaanb
Noted

Re: Maak kas skoon …

Posted: Mon Mar 04, 2024 5:29 pm
by Nico de Jager
Kan ek asb die TTSX' e kry asb?

Re: Maak kas skoon …

Posted: Mon Mar 04, 2024 5:32 pm
by ruaanb
Hulle is joune Nico

Re: Maak kas skoon …

Posted: Mon Mar 11, 2024 6:19 pm
by ruaanb
Bump