Tikka Varmint 260 Barreled action - aangepas
Posted: Mon Mar 04, 2024 10:58 am
Ek het n 260 Tikka Varmint barreled action met n GGS bolt handle en n Mountain Tactical bolt shroud. Loop het 950 skote deer en skiet nog baie mooi. Ladings was almal baie matig. Loop is M18-1 skroefdraad gesny vir knaldemper. Kom saam met so 90 Lapua doppe wat elk 5 keer gevuur is. Saam kom n Sus tac knaldemper ook.
R13000. Geweer skiet nog baie mooi.
Sneller het n ander spring in en is deer Chrisjan Diedericks gedoen. Eks in Pretoria.
Bottom metal en magesyn in die foto is nie ingesluit nie.
R13000. Geweer skiet nog baie mooi.
Sneller het n ander spring in en is deer Chrisjan Diedericks gedoen. Eks in Pretoria.
Bottom metal en magesyn in die foto is nie ingesluit nie.