Page 1 of 1
.30Kal bullets for sale
Posted: Sun Mar 03, 2024 11:23 am
by SmitH
Middag. Ek het 3 pakkies Hornady 165 GMX koeels te koop vir R950 per pakkie. Dit is .30 kal.
Groete SmitH
Re: .30Kal bullets for sale
Posted: Sun Mar 03, 2024 2:01 pm
by Wielie Waps
Middag
Is hulle 50 per pakkie?
Re: .30Kal bullets for sale
Posted: Sun Mar 03, 2024 3:07 pm
by SmitH
Ja.Die geweer winkels vra nou R1300 tot R1400 vir pakkie van 50