Page 1 of 1

Primers ruil

Posted: Sat Mar 02, 2024 3:33 pm
by Sakkie Rust
Hi Almal
Ek het CCI 250 (LR magnum) primers wat ek graag wil ruil vir Federal 210M of 210 ( LR).

Groete Sakkie

Re: Primers ruil

Posted: Sat Mar 02, 2024 3:36 pm
by Jagter83
Sakkie ekt niks om te ruil nie, maar laat weet as jy van hulle wil verkoop. Ek soek met n seer hart

Sent from my SM-S911B using Tapatalk


Re: Primers ruil

Posted: Sat Mar 02, 2024 7:05 pm
by Sakkie Rust
Jagter83
Jammer maar sal moet ruil .

Groete

Re: Primers ruil

Posted: Mon Mar 04, 2024 2:09 pm
by WicusdP
Hi Sakkie

Hoeveel het jy wat jy wil ruil?

Ek kan moontlik help.

Van waar is jy?

Whatsapp my…..082 325 nul9 nul9

Re: Primers ruil

Posted: Sat Mar 09, 2024 10:09 pm
by Sakkie Rust
Naand
Dankie vir die wat belanstelling getoon het.
Primers het almal nuwe eienaars gekry.

Groete