Page 1 of 1

Graphics Cards

Posted: Sat Mar 02, 2024 8:17 am
by snakker
More manne

Ek weet hierdie is iets anders, maar dis dalk iets wat julle Call of Duty / AR-manne (of jul seuns) kan gebruik... Dalk so bietjie goedkoper oefen

Asus 3060 12gb TUF Gaming kaart - R4800
Zotac 3080 10gb Trinity OC - R8800

Beide in baie goeie kondisie

Nul78 nul64 nul175

Sent from my 22101316G using Tapatalk