Page 1 of 1
Mauser MO3 375 H&H
Posted: Fri Mar 01, 2024 9:05 am
by Schalk van Wyk

Volgende Stiefkind is ‘n Mauser 375 H&H. Pragtig soos nuut. Viel sleg om van haar fotos te neem want dit is moeilik om haar vas te vang.
Kom saam met 30mm Mauser MO3 ringe en Zeis Duralyt 2-8x42 teleskopie. Daar is ook 50 SAKO doppe en stuk of 80 pmp doppe. Lyman die stel en so 120 PMP 300gr ronde neuse.
Soek graag R70000 vir die paket.
0828780818
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Mauser MO3 375 H&H
Posted: Fri Mar 01, 2024 9:52 am
by Jaco vdW
Ek huil my mors dood as ek my M03 .375 moet verkoop! Hy is werklik laaste uit my kluis, behalwe miskien my 7x64.
Voorspoed met die verkoop - iemand kan 'n baie lekker .375 hier koop.
PS - sal jy oorweeg om die 300gr RN koeëls appart te verkoop?
Re: Mauser MO3 375 H&H
Posted: Fri Mar 01, 2024 10:23 am
by Schalk van Wyk
Jaco vdW wrote:Ek huil my mors dood as ek my M03 .375 moet verkoop! Hy is werklik laaste uit my kluis, behalwe miskien my 7x64.
Voorspoed met die verkoop - iemand kan 'n baie lekker .375 hier koop.
PS - sal jy oorweeg om die 300gr RN koeëls appart te verkoop?
Ai Jaco. Voel die selfde oor hom maar ek hoom
Iemand kan hom beter gebruik as ek. Sal dit oorweeg as iemand die gun koop en nie die koeels wil he nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Mauser MO3 375 H&H
Posted: Fri Mar 01, 2024 10:26 am
by Jaco vdW
Dis reg so.
Voorspoed met die verkoop.
Re: Mauser MO3 375 H&H
Posted: Thu Mar 07, 2024 7:14 pm
by Schalk van Wyk
Verkoop danke
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Mauser MO3 375 H&H
Posted: Thu Mar 07, 2024 9:40 pm
by Lourens
Dit is/ was n goeie koop. Ek veruil my M03 vir niks.