Page 1 of 1

SAKO TRG42 .338 Lapua met ekstras

Posted: Fri Mar 01, 2024 8:30 am
by Schalk van Wyk
More julle.

Nog ‘n kluiskoningin van my wat ek wil verkoop

SAKO TRG 338 Lapua in haar fabrieks dra tas. Kom saam met 20MOA rail, Mamba Silencer met break, TRG Muzzlebreak en ATLAS under barrel picatiny adapter. Geweer het nou 236 skote
Deur die loop en is nog pragtig.

Saam is daar 93 Hornady doppe. Hulle is geklas per
Volume H20 so almal is binne .3gr H20 van mekaar af. Moes 7 doppe weg gooi om sit reg te kry. 36 van hulle is nog gelaai met 300gr Scenars. Die wat nog gelaai is, is nog nog nooit geskiet nie.

Dannis daar 98 Norma doppe. 78 van hulle is al 2 keer geskiet. Daar 20 Rondtes is nog gelaai met 250gr Matchkings en net nog 1 keer geskiet.

Dan is daar 100 250gr Matchkings en 100 300gr Scenars saam met 4.2 blikke se VV570 kruit.

Op die oomblik is daar ‘n Kahles k624i op haar waaroor ons apart kan onderhandel.

My prys vir alles (sonder teleskoop en ringe) is R65000.

Groete. Image

Re: SAKO TRG42 .338 Lapua met ekstras

Posted: Fri Mar 01, 2024 8:34 am
by Schalk van Wyk
Vergeet om te noem. Daar is ‘n redding deluxe die set en Lee crimp die wat ook saam kom.

Skakel
My op 0828780818Image


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: SAKO TRG42 .338 Lapua met ekstras

Posted: Thu Mar 14, 2024 8:56 am
by Schalk van Wyk
Stampie


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: SAKO TRG42 .338 Lapua met ekstras

Posted: Thu Mar 14, 2024 9:46 am
by Riaan Kriel
Ai... dit is nou mooi en sal nog mooier lyk langs my 308 TRG... Eendag as ek groot is en ek werk en GROOT geld kry ;) :)

Sterkte met die verkoop Schalk