Loop Twist vir CZ600 ZKK 30-06 1994 model
Posted: Wed Feb 28, 2024 1:20 pm
Weet enige iemand dalk wat die twist is van die geweer en dan ook wat dit in Afrikaans is asseblief?
Skiet op die oomblik 180 grein maar kan seker bietjie swaarder gaan.
Skiet op die oomblik 180 grein maar kan seker bietjie swaarder gaan.