Page 1 of 1
Nuwe Sauer QD Hexalock 30mm Ringe (Howa, Remington, CZ600)
Posted: Wed Feb 28, 2024 8:39 am
by Marc_21
Hi, ek het die ringe/monterings jare terug gekry en wou 'n S100 koop maar dit het nie gebeur nie.
Hulle pas ook aan Remington 700, Howa en CZ600 aksies
Hulle was nog altyd in hulle pakkie.
Soek graag R2000
Nul8221vier9vier0twee
Re: Nuwe Sauer QD Hexalock 30mm Ringe
Posted: Wed Feb 28, 2024 9:56 am
by AFRICAN LEADWOOD
Marc ek stuur jou n WhatsApp!
Re: Nuwe Sauer QD Hexalock 30mm Ringe
Posted: Wed Feb 28, 2024 10:58 am
by AFRICAN LEADWOOD
Dankie Marc. Die sal nie werk vir my toepassing nie, maar jou prys is rofweg die helfte van wat mens gaan betaal as jy dit elders koop! Hoop iemand vat hulle.
Re: Nuwe Sauer QD Hexalock 30mm Ringe
Posted: Thu Feb 29, 2024 1:12 pm
by Cobus Wessels
Ek stuur 'n boodskap
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
Re: Nuwe Sauer QD Hexalock 30mm Ringe (Howa, Remington, CZ600)
Posted: Thu Apr 18, 2024 6:42 am
by Marc_21
Verkoop dankie