Page 1 of 1

Ian Beytell

Posted: Tue Feb 27, 2024 7:56 pm
by Cobus(Cobb)
Ian was n ou vriend hier op Jaracal, die man is gisteraand oorlede.

Cheers my chomma.

Re: Ian Beytel

Posted: Tue Feb 27, 2024 8:37 pm
by BeesBreet
RIV oom Ian


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Ian Beytel

Posted: Tue Feb 27, 2024 9:10 pm
by prohunt
Agge nee, mag die Here die familie versterk.

Re: Ian Beytel

Posted: Tue Feb 27, 2024 9:17 pm
by tripodmvr
Slegte nuus. Ons het baie lekker saam met hom gekuier in die Vredefort koepel.

Re: Ian Beytel

Posted: Wed Feb 28, 2024 5:58 am
by DWB
Jammer om te hoor. Sterkte aan die familie

Re: Ian Beytel

Posted: Wed Feb 28, 2024 8:07 am
by Dawie Malan
Rus in vrede. Ian.

Re: Ian Beytel

Posted: Wed Feb 28, 2024 9:29 am
by Wouter Roets
Ai dis nou tragiese nuus! Mag ons Hemelse Vader vertroosting en berusting aan sy naasbestaandes bring.

RIP Ian

Re: Ian Beytel

Posted: Wed Feb 28, 2024 10:42 am
by Riaan Kriel
Ai dit is sleg. So val die bome in ons bos :'(

RIV Beyteldier

Re: Ian Beytell

Posted: Thu Feb 29, 2024 9:59 am
by Geno
Image

Re: Ian Beytell

Posted: Tue Mar 05, 2024 6:25 pm
by NicoSmit
Dis nou slegte nuus