Browning 308 BLR te koop
Posted: Tue Feb 27, 2024 12:48 pm
Goeie dag almal,
Ek wil my Browning 308 BLR lever action verkoop. R 12500. Het n Ranger red dot op asook n silencer.
Ek het die geweer 2e hands gekoop en red dot opgesit vir bosvarke jag saam honde. Dus nooit met hom geskiet met 'n scope op om groepering te bevestig nie. Ek self het bitter min met hom geskiet. Baie lekker ligte geweertjie (2.6kg)
Ek is in Wonderboom, Pretoria
Baie dankie