Page 1 of 1

Vraag: Howa 300WM 26" BA thread

Posted: Mon Feb 26, 2024 8:22 am
by tau
Môre Manne

Ek het 'n Howa .300 26" Semi bull barrel barreld action gekoop in Suidwes.

My lisensie het nou gekom, maar ek is bietjie vêr van dei wapen af en wil graag 'n silencer saamvat vir die roer.

Die winkel kan my nie help om te bepaal watse draad die loop gesny is nie.

Het iemand hier dalk so roer wat kan help met die thread info?

Dankie

Re: Vraag: Howa 300WM 26" BA thread

Posted: Mon Feb 26, 2024 10:37 am
by Capt. Yoda
Thread Size: 5/8″ 24TPI

Re: Vraag: Howa 300WM 26" BA thread

Posted: Tue Feb 27, 2024 8:15 am
by tau
Capt. Yoda wrote: Mon Feb 26, 2024 10:37 am Thread Size: 5/8″ 24TPI
Ag dankie Kaptein.

As jy verkeerd is gaan al die dowe dooie bokke in die Suide jou skuld wees.