Page 1 of 1

.243 40° Improved Type S match Necksizing Die te koop

Posted: Wed Feb 21, 2024 5:17 pm
by Leon Crous
Goeie middag,
Ek het 'n (so te sê nuwe) Redding 243 AI (40°) Type-S Match Necksizing die (die bushing die) te koop.
Soek so rondom R1500.
Pudo of koerier vir u rekening.
Groete,
Leon.