Page 1 of 1

Paar oortollige items te koop

Posted: Wed Feb 21, 2024 3:00 pm
by Jaco v Zyl
1.vortex viper riflescope sunshad, pas op swarovski 50mm ook R500 - soos nuut VERKOOP
2.barnard p sneller guard R500
3.cmh picatinny mounts vir sako 85/75 R1500 soos nuut
4.K&M priming tool gauged R2500 plastic covet aan voor kant lyk sleg masr tool self 100% ONTTREK
5.Bottem metal vir Defiance rebel med aksie met accurate -mag magesyn R2500 seke 50 skote geskiet, toe vervang met n gewone bottom metal met voerplaat.
6.Rifle basics sneller vir Rem 700 R1250 ek sneller op forum gekoop vir R3.25k betaal, ma ek kry hom nie gestel sonder n creep nie, dus is prys laag ma voetstoots.VERKOOP
Posgeld kan gedeel word
Dankie
Jaco
08drie273917vyf

Re: Paar oortollige items te koop

Posted: Wed Feb 21, 2024 3:04 pm
by Jaco v Zyl
Res van fotos

Re: Paar oortollige items te koop

Posted: Wed Feb 21, 2024 3:05 pm
by Supacow
Sneller asb

Re: Paar oortollige items te koop

Posted: Wed Feb 21, 2024 3:16 pm
by Jaco v Zyl
Fotos

Re: Paar oortollige items te koop

Posted: Wed Feb 21, 2024 3:17 pm
by Jaco v Zyl
-

Re: Paar oortollige items te koop

Posted: Wed Feb 21, 2024 3:18 pm
by Jaco v Zyl
-

Re: Paar oortollige items te koop

Posted: Wed Feb 21, 2024 3:20 pm
by Jaco v Zyl
Sneller na supa cow
Magesyn op opsie
Dankie eers

Re: Paar oortollige items te koop

Posted: Thu Feb 22, 2024 6:05 pm
by Racoon
Ek pm jou ivm picatinny blokkies.

Re: Paar oortollige items te koop

Posted: Sun Feb 25, 2024 8:14 am
by sixdays
Stel belang in blokkies indien racoon nie vat nie

Sent from my SM-G990E using Tapatalk


Re: Paar oortollige items te koop

Posted: Sun Feb 25, 2024 2:12 pm
by Jaco v Zyl
Hy het opsie tot more.Ek sal laat weet as hy my laat weet.
Dankie Sixdays.

Re: Paar oortollige items te koop

Posted: Sun Feb 25, 2024 3:36 pm
by wlm
Kan ek die Vortex sunshade koop asb.

Re: Paar oortollige items te koop

Posted: Sun Feb 25, 2024 4:16 pm
by Jaco v Zyl
Reg dankie Wim. Stuur my n boodskap

Re: Paar oortollige items te koop

Posted: Tue Feb 27, 2024 7:55 am
by Jaco v Zyl
Sien my pm boodskappe bly in outbox.

Kan Wim en sixdays my wattsapp asb
Jaco 08drie 273917vyf

Re: Paar oortollige items te koop

Posted: Tue Feb 27, 2024 9:14 am
by wlm
Jaco
Ek sal jou kontak oor versending en betaling