Page 1 of 1

Sako A2 20" .308 te koop

Posted: Tue Feb 20, 2024 8:29 pm
by Jacques.308
Hi Manne ek hoop dit gaan goed. Ek wil die geweer in die mark sit. Hy het ń nuwe loop 20 duim dik loop. Die loop se afwerking is nie 100% mooi gepolish nie. Die geweer skiet onder ń MOA. Het hom gemaak om ń bos geweer te wees en nou staan hy net in die kluis en ek wil die geld gebruik vir ń ander projek.

Ek soek graag 9k vir hom sonder die scope onderhandelbaar.
20240220_200054.jpg
20240220_200115.jpg
20240220_200134.jpg
Sent from my SM-S901E using Tapatalk


Re: Sako A2 20

Posted: Tue Feb 20, 2024 8:51 pm
by Sniper18
Pm gestuur

Re: Sako A2 20

Posted: Wed Feb 21, 2024 8:30 am
by Capt. Yoda
Wat se loop het hy op?

Re: Sako A2 20

Posted: Wed Feb 21, 2024 8:42 am
by Jacques.308
Capt. Yoda wrote:Wat se loop het hy op?
Broughton 1:11 twist 20 duim

Sent from my SM-S901E using Tapatalk



Re: Sako A2 20

Posted: Wed Feb 21, 2024 9:18 am
by Capt. Yoda
Nous dit regtig n bargain

Re: Sako A2 20

Posted: Wed Feb 21, 2024 1:33 pm
by Fanie Nel
Middag Jacques as wapen nog beskikbaar het ek pel wat geweer sal vat. As nog beskikbaar stuur asb kontak besonderhede

Re: Sako A2 20

Posted: Wed Feb 21, 2024 1:33 pm
by Fanie Nel
Middag Jacques as wapen nog beskikbaar het ek pel wat geweer sal vat. As nog beskikbaar stuur asb kontak besonderhede

Re: Sako A2 20

Posted: Wed Feb 21, 2024 2:41 pm
by Jacques.308
Fanie Nel wrote:Middag Jacques as wapen nog beskikbaar het ek pel wat geweer sal vat. As nog beskikbaar stuur asb kontak besonderhede
Hi Fanie daar is iemand wat tans belangstel ek laatweet jou. Gee julle dan tweede opsie

Sent from my SM-S901E using Tapatalk


Re: Sako A2 20

Posted: Wed Feb 21, 2024 2:48 pm
by Jacques.308
Fanie Nel wrote:Middag Jacques as wapen nog beskikbaar het ek pel wat geweer sal vat. As nog beskikbaar stuur asb kontak besonderhede
Pm gestuur

Sent from my SM-S901E using Tapatalk


Re: Sako A2 20

Posted: Wed Feb 21, 2024 4:34 pm
by JF123
As ek nie al klaar 3 x .308's geha het nie sou ek die gegryp het.

Bargain of note!

Re: Sako A2 20

Posted: Wed Feb 21, 2024 8:52 pm
by Fanie Nel
Hello Jacques
PM kom nie deur nie