Page 1 of 1
10 Geweer Kluise - van die mark af
Posted: Tue Feb 20, 2024 3:41 pm
by Rudi Fischer
Dagse Julle
Ek het 2 x 10 geweer kluise wat ek wil verkoop.
Afmeetings is 1300 x 520 x 520
Die kluise is van die mark af
Rudi
082 978 4707

Re: 10 Geweer Kluise
Posted: Tue Feb 20, 2024 3:42 pm
by Tiaan Vermeulen
Area en fotos van binne asb?
Re: 10 Geweer Kluise
Posted: Tue Feb 20, 2024 3:59 pm
by Capt. Yoda
Tiaan Vermeulen wrote: Tue Feb 20, 2024 3:42 pm
Area en fotos van binne asb?
Tiaan, Rudi is in Randburg
Re: 10 Geweer Kluise
Posted: Tue Feb 20, 2024 4:12 pm
by Rudi Fischer
Altwee lyk die selfde binne

Re: 10 Geweer Kluise
Posted: Tue Feb 20, 2024 6:57 pm
by Dumbluck
Het iemand al 'n kluis met Courier Guy gepos?
Net soos ek 'n kluis nodig het is al die kluise in Gauteng te koop
Re: 10 Geweer Kluise
Posted: Tue Feb 20, 2024 7:07 pm
by Rudi Fischer
Dumbluck wrote:Het iemand al 'n kluis met Courier Guy gepos?
Net soos ek 'n kluis nodig het is al die kluise in Gauteng te koop
Ek wonder of mens dit met n meubel vervoer trok kan stuur.
Almal in Gauteng trek mos nou af kaap toe.
Re: 10 Geweer Kluise
Posted: Tue Feb 20, 2024 7:14 pm
by Dumbluck
ek het al 'n Land Cruiser agter bumper vir 'n man Upington toe gestuur, dit het glad nie baie gekos nie.
Kluis is natuurlik swaarder ma ek sal kyk of ek more 'n kwotasie kan kry.
Wat skat jy weeg daai kluis?
Re: 10 Geweer Kluise
Posted: Tue Feb 20, 2024 7:21 pm
by Dumbluck
Screenshot 2024-02-20 201938.png
is seker ek het te min geskat, Ek sal nog 'n quote kry en oorweeg
Re: 10 Geweer Kluise
Posted: Tue Feb 20, 2024 7:33 pm
by Rudi Fischer
Dumbluck wrote:Screenshot 2024-02-20 201938.png
ek het geskat 40x40x160 en 80kg
is seker ek het te min geskat, stuur asb mates en geskatte gewig
Ek sal nog 'n quote kry en oorweeg
60x60x150 kluis kos R15750 by safari
Praat met my op Whatsapp
Ek het dalk n geleentheid met n trok af Belville toe
Re: 10 Geweer Kluise
Posted: Tue Feb 20, 2024 7:35 pm
by Rudi Fischer
En as daar nog iemand in die kaap, kan ek dalk altwee afstuur
Re: 10 Geweer Kluise
Posted: Wed Feb 21, 2024 7:19 am
by Rudi Fischer
Ek gaan vir nou die twee kluise van die mark moet ontrek
Re: 10 Geweer Kluise
Posted: Wed Feb 21, 2024 2:58 pm
by Hannes H
Ek stel belang in een as dit dalk weer op die mark kom. Ek is in Somerset Wes.
0796924055