Page 1 of 1

AICS bottom metal vir 'n Sabatti kort aksie?

Posted: Mon Feb 19, 2024 10:53 am
by Henna308
More almal

Is daar iemand wat al hierdie gedoen het? Ek weet die standaard/lang aksie kom met 'n 'bottom metal' uit wat AICS magasyne kan vat maar sien nie iets vir die kort aksie nie. Wil net hoor of iemand dit al suksesvol reggekry het.

Groete