Page 1 of 1

Garmin Xero C1 Accessories

Posted: Sun Feb 18, 2024 1:32 pm
by Morne Van Der Merwe
Middag Manne,

Die wat graag hul Garmin aan hul geweer wil monteer het, is hierdie goedkooper opsie.
Gemaak uit baie sterk PETG 3d materiaal wat hitte kan vat.
Dit monteer aan jou Swiss Arca rail, maar as jy n Picatinny rail het kom daar saam conversion kit. Kom met 1/4-20 skroef soos op foto.
Sien aangeheg die foto’s.
Stuur n boodskap as bestelling wil plaas. Behoort oor 3 weke reg te wees.
R550 plus posgeld.
Groete
Morné
0829408443

Re: Garmin Xero C1 Accessories

Posted: Sun Feb 18, 2024 1:33 pm
by Morne Van Der Merwe
Nog paar foto’s

Re: Garmin Xero C1 Accessories

Posted: Mon Feb 26, 2024 6:52 pm
by Grenslyn
Baie nice. Sodra ek 'n C1 het kontak ek jou.

Re: Garmin Xero C1 Accessories

Posted: Thu Feb 29, 2024 5:05 pm
by Fafa
Lekker! Ek sal een neem

Re: Garmin Xero C1 Accessories

Posted: Fri Mar 01, 2024 7:16 am
by Morne Van Der Merwe
Fafa wrote: Thu Feb 29, 2024 5:05 pm Lekker! Ek sal een neem
Dis 100%, ons gesels op whatsapp.
Groete
Morné
0829408443

Re: Garmin Xero C1 Accessories

Posted: Wed Mar 06, 2024 9:36 pm
by Camo
Myne gekry. Baie tevrede.