Page 1 of 1

Garmin Xero C1-Verkoop

Posted: Sun Feb 18, 2024 12:12 pm
by Morne Van Der Merwe
Middag Manne,

Splinternuwe nuwe, nog nooit gebruik Garmin Xero C1 te koop.
Rede vir koop, persoon vir my extra een van oorsee gebring.
Sien daar is 2 klein merkies op die Garmin.

Groete
Morné
0829408443