Page 1 of 1

Howa 22-250 paket(of opbreek)

Posted: Sat Feb 17, 2024 8:47 am
by cassie_calvinia
laaste jakkals geweer in kas. het nie meer werk vir hom.
Kan as paket of opbreek.
SS loop, swart kolf. staal rail, NF ringe.
Scope Seiner Ranger 4-16x56 hunting.
redding die set.
whatsup vir fotos.
Maak maar aanbod. eks heel it die game. geen idee wat dit voor gaan deesdae.
078 470 4889

Re: Howa 22-250 paket(of opbreek)

Posted: Sat Feb 17, 2024 9:04 am
by cassie_calvinia
as hier 'n jong man is wat wil begin skiet, of jag, ek sal baie billik wees met die prys.
as ek so iemand kan help, sal ek bly wees.

Re: Howa 22-250 paket(of opbreek)

Posted: Sat Feb 17, 2024 9:26 am
by Glocked
More Cassie, weet jy hoeveel skote deur die loop is ?

Re: Howa 22-250 paket(of opbreek)

Posted: Mon Feb 19, 2024 7:36 am
by cassie_calvinia
verkoop