Page 1 of 1
308 Hornady en Lapua Doppe en 300 Win Dies
Posted: Fri Feb 16, 2024 10:13 am
by simonsmal
More Manne volgende once fired 308 doppe beskikbaar
124 x Hornady - SOLD
30 x Lapua - SOLD
RCBS 300 Win Mag Die Stel - soos nuut - R750
Gelee in Centurion vir optel of versending vir koper se sak
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: 308 Hornady en Lapua Doppe en 300 Win Dies
Posted: Fri Feb 16, 2024 10:28 am
by Tiaan Vermeulen
Goeie more
die Win Mag die set, is dit FL en Seating die?
as dit is, is die FL n bushing die?
Re: 308 Hornady en Lapua Doppe en 300 Win Dies
Posted: Fri Feb 16, 2024 10:48 am
by simonsmal
Tiaan Vermeulen wrote:Goeie more
die Win Mag die set, is dit FL en Seating die?
as dit is, is die FL n bushing die?
Skuus moes bynoem dis n FL en Seating Die , en nee dis nie n bushing die nie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: 308 Hornady en Lapua Doppe en 300 Win Dies
Posted: Sat Feb 24, 2024 3:35 pm
by simonsmal
Lapua doppe verkoop
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: 308 Hornady en Lapua Doppe en 300 Win Dies
Posted: Sun Feb 25, 2024 8:18 am
by Grenslyn
Goeiemôre Simon
Ek sal die Hornady doppe vat asseblief. Jy kan WA stuur na 084 trippel 5 8144.
Re: 308 Hornady en Lapua Doppe en 300 Win Dies
Posted: Tue Feb 27, 2024 9:09 am
by simonsmal
Hornady doppe verkoop
Sent from my iPhone using Tapatalk