Page 1 of 1

Warrior Shorty silencer - VERKOOP

Posted: Fri Feb 16, 2024 6:13 am
by Ysterkat
6mm Warrior Shorty silencer, internal en external muzzlebrake, 18x1 draad. Minder as 100 skote geskiet.
R2800 + courier.
078 042 8763ImageImage

Sent from my SM-A336E using Tapatalk


Re: Warrior Shorty silencer

Posted: Fri Feb 16, 2024 7:14 am
by Wielie Waps
Sal graag hierdie wou neem , as hy kon werk op my 6.5.....
Wat is die kans?

Re: Warrior Shorty silencer

Posted: Fri Feb 16, 2024 8:11 am
by Ysterkat
Ek sal die gat moet meet of jy kan by Warrior uitvind

Re: Warrior Shorty silencer

Posted: Fri Feb 16, 2024 9:13 am
by Glocked
Na die eerste skoot behoort die gat groot genoeg te wees.... ++>: